Joetsie Lodge
AANSOEKVORM · APPLICATION FORM

Algemene Werker

General Worker

arrow_backTerug / Back
Aansoeke sluit 10 September 2026 · Applications close 10 September 2026

Skoonmaak & algemene lodge-pligte, en enige ander opdragte soos gegee deur bestuur.

Cleaning & general lodge duties, and any other tasks as assigned by management.

Geen CV is nodig nie. Vul asseblief die vorm volledig in. (No CV is required. Please complete the form in full.)

Belangrike inligting oor die pos

  • check_circleVerpligte inwonende verblyf word verskaf.Compulsory live-in accommodation is provided.
  • check_circleVerplig om elke 2de naweek te werk.Required to work every 2nd weekend.
  • check_circleKandidaat moet bereid wees om lang ure asook openbare vakansiedae te werk.Candidate must be willing to work long hours as well as public holidays.
Taal

Verpligte velde is met * gemerk.

1. Persoonlike besonderhede

Skryf "Geen" indien nie van toepassing nie.

Skryf "Geen" indien nie van toepassing nie.

2. Werkservaring

Het jy al voorheen skoonmaakwerk gedoen? *
Het jy al by ’n lodge, hotel, gastehuis of restaurant gewerk? *
Het jy ondervinding met:

3. Werksgeskiedenis (laaste 3 werke)

Voorbeeld

Plek gewerk
Citrusdal Lodge
Werksbeskrywing
Skoonmaker
Begin
5 Maart 2010
Eindig
30 Desember 2017
Rede vir diensverlaat
Ontslaan
Werkgewer
Jan Steyn
Kontaknommer
082 457 3006

Ten minste een vorige werk moet ingevul word.

Werk 1 *

Werk 2

Werk 3

4. Oor jouself

Is daar enige vaste verpligtinge wat jou beskikbaarheid kan beïnvloed? *

Aanhegsels

Opsioneel. Hoogstens 3 lêers, 4 MB in totaal (pdf, doc, docx, jpg, jpeg, png, webp, heic).

POPIA - Kennisgewing

Joetsie Lodge sal die persoonlike inligting wat jy op hierdie aansoekvorm verskaf, verwerk vir die doel van die ontvangs, beoordeling en hantering van jou werksaansoek, asook vir doeleindes wat redelikerwys verband hou met moontlike indiensneming.

Die inligting sal slegs deur gemagtigde persone gebruik word wat dit vir die hantering van die aansoek nodig het. Redelike stappe sal gedoen word om die inligting teen ongemagtigde toegang, verlies of misbruik te beskerm.

Joetsie Lodge sal persoonlike inligting nie langer behou as wat nodig of wettig toegelaat word vir die doel waarvoor dit versamel is nie, behoudens enige wetlike vereistes of ander toepaslike gronde vir behoud.

Deur hierdie vorm te voltooi en in te dien, erken jy dat jy hierdie kennisgewing ontvang en verstaan.

Verklaring deur aansoeker

Ek verklaar dat die inligting wat ek op hierdie vorm verskaf het, na my beste wete waar en korrek is. Ek bevestig dat ek die vereistes van die pos gelees en verstaan het.